Save the Date
190627
Edtwan & Jumari

Bona Bona Game Lodge · Noordwes

Nog net
–Dae
–Ure
–Minute
–Sekondes
Ons trou!

Kom vier saam met ons

Na jare saam is dit uiteindelik ons beurt. Ons gaan ja sê tussen die kameeldorings by — 'n stukkie Afrika waar die son sag oor die veld sak en die aande om die vuur lank word.

Ons wil hê julle moet die naweek saam met ons deurbring. Daar is verblyf op die plaas self, van die hoofkamp tot die bosskamp, en genoeg tyd om die wildtuin te geniet voor en na die dag.

Lees Ons Storie
Die Belangrikste

Alles wat jy moet weet

Die Datum

Saturday, 19 June 2027

Die Plek

Bona Bona Game Lodge — Wolmaransstad (N12), Klerksdorp, Noordwes 2570, Suid-Afrika

Verblyf

Bly die naweek oor op die wildplaas — chalets, boskamp en die Safari House.

Kleredrag

Formeel / Semi-formeel in ons kleure. Onthou 'n warm laag vir die aand.

Foto's Deel

Skandeer die QR-kode op die dag en laai jou foto's direk in ons album op.

Kontak

WhatsApp is die maklikste manier om ons te kry — vra gerus enigiets.

Die Dag

Hoe die dag gaan verloop

Gaste kom in die middag aan, die seremonie is buite, en daarna eet en dans ons tot laat onder die sterre. Die volledige program — met tye, waar om te parkeer en wanneer die kombuis toemaak — staan op Die Dag.

Sien die Program

Kom jy saam?

Ons moet die getalle deurgee aan die venue. Stuur gerus net 'n WhatsApp — dis die vinnigste.